Marathon-uitspraak in hou00ebrhof
Marathon-uitspraak in hou00ebrhof

Marathon-uitspraak in hoërhof

Denver Kisting
Denver Kisting – Teen 13:00 het mnr. Hans Peter Rothen, ‘n bejaarde eiendomsontwikkelaar in sy 70’s, nog nie geweet of hy dalk vanaand agter tralies gaan deurbring nie.

Teen middagete was regter Naomi Shivute nog besig met die uitspraak in dié bedrogsaak ten bedrae van meer as N$1m waartydens Rothen op 12 klagte tereggestaan het.

Sy het 10:00 haar uitspraak begin voorlees en het tot middagete net een breuk van 30 minute geneem. Die saak hervat 14:15.

Hy het hom die strafregtelike klagte op die hals gehaal nadat ‘n sakeverhouding skeefgeloop het.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!