MatthewrsTERKSTE sedert u201907
MatthewrsTERKSTE sedert u201907

Matthew sTERKSTE sedert ’07

Jo-Mare Duddy Booysen
Inwoners van Jamaika het na winkels gestroom om genoeg voorraad te koop ter voorbereiding van Orkaan Matthew wat op pad is. Dié orkaan, die kragtigste storm wat sedert 2007 oor die Kari­biese see woed, het Saterdagnag selfs kragtiger geword en nader aan Jamaika en Haiti beweeg. Die orkaan het Donderdagmiddag ’n kategorie een- orkaan geword en vinnig na kategorie vier opgeskuif. Teen laat Vrydag het dit tot ’n kragtige kategorie vyf versterk. Die nasionale orkaansentrum (NHC) se voorspelling is dat dit teen vandag die suidelike kus van Kuba sal bereik nadat dit verwoesting in Jamaika gesaai het. Foto Nampa/Reuters

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!