Medaljereeks begin
Medaljereeks begin

Medaljereeks begin

Gholf
Omeya gholfklub se eerste rondte van sy Omeya Medaljereeks is laas Saterdag aangebied. Die spelers het hard gewerk om die fantastiese pryse geborg deur DBL Consultants en Document Management Solutions Trust te beklink en verskeie goeie tellings is aangeteken.

Die wenners was:

Mans A-afdeling, beste bruto: Francois Hanekom (71), Nieuwoudt Hendrikse (72), Armand Smit (74), Todd Parker (77).

Mans B-afdeling, beste netto: Juan Muller (70), Jens Unterlerchner (72), Riaan Schwartz (76), Danie Pienaar (78).

Vroue beste bruto: Wilmari Woest (82), Zandra Kruger (85), Ruanda de Beer (91).

Vroue beste netto: Suzette Vermeulen (80), Jane Hugo Liebenberg (81), Mary-Ann Boltmann (81).

Pryse vir houe naaste aan die pen: Wilmari Woest, Jens Unterlerchner, Nieuwoudt Hendrikse.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!