Minder vas oor dwelms
In Mei het die Namibiese polisie 94 mense op dwelmverwante klagte in hegtenis geneem. Twee-en-negentig van die mense is Namibiese burgers, en een elk is 'n Angolees en 'n Suid-Afrikaner. Gedurende April is 137 mens in hegtenis geneem, van wie 124 Namibiërs is.
Verlede maand is op dwelms ter waarde van N$816 780 beslag gelê. Vir Aprilmaand is dwelms ter waarde van N$1 932 380 gekonfiskeer.
Verlede maand is op dwelms ter waarde van N$816 780 beslag gelê. Vir Aprilmaand is dwelms ter waarde van N$1 932 380 gekonfiskeer.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie