Mitt Romney steun Donald Trump
Amerika
Die Republikein Mitt Romney het vandeesweek ''n emosiebelaaide verklaring ter ondersteuning van Donald Trump gemaak.
Dis in ''n skynbare poging om Trump-ondersteuners se steun te kry om as die VSA se nuwe minister van buitelandse sake aangestel te word.
Romney, ''n uitgesproke kritikus van Trump tydens die Republikeinse presidensiële verkiesingstryd, het nie behoorlik om verskoning gevra nie, maar wel sy voorneme om die strydbyl te begrawe te kenne gegee.
Die voormalige goewerneur van Massachusetts was die Republikeinse party se presidentskandidaat in 2012, maar hy het verloor.
- Netwerk24/Reuters

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie