'My hart is vol skok en pyn'
'n Onderwysersvakbondleier het gister gevra dat die doodstraf heringestel word.
“Is daar iemand wat ons met ons kinders kan vertrou? Is daar iemand in ons gemeenskap wat ons kan vertrou? Die antwoord is 'n reusenee.” – me. Lucia Witbooi, adjunkminister van kinderwelsyn en geslagsgelykheid
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie