u2019n Brug tussen die stadslewe, kunswu00eareld
u2019n Brug tussen die stadslewe, kunswu00eareld

’n Brug tussen die stadslewe, kunswêreld

Yandi Du Plessis
Met die aankondiging van die Otjomuise Live Arts Festival (OLAF) - ’n projek deur die Goethe-Instituut en die Nasionale Teater (NTN) – het meer as 30 kunstenaars die paal gehaal om deel te neem aan dié weeklange fees wat vanaf 6 tot 13 November regoor die hoofstad sal plaasvind.
OLAF is op die been gebring vanweë die ontoeganklikheid van verskeie artistieke platforms vir die meerderheid van Windhoek se inwoners. Dié platforms is dikwels beperk tot binnenshuise ruimtes en – by tye – ontoeganklike gebiede in die stad.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!