Namib Mills skenk sonpaneellampe
Namib Mills skenk sonpaneellampe

Namib Mills skenk sonpaneellampe

Helene Bam
As deel van Namib Mills se Edu-Light-projek het 210 kinders van die Laerskool Tobias Hainyeko in Windhoek onlangs lampe gekry wat deur sonpanele van krag voorsien word. Die doel van die projek is om vir kinders wat nie by hul huise toegang tot elektrisiteit het nie, dit moontlik te maak om huiswerk te doen. Die kinders wat dié lampe ontvang het, hoef dus nie meer gebruik te maak van kerse of paraffienlampe wat ? brandgevaar inhou nie. Foto verskaf

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!