Nasionale Raad hervat sy werksaamhede
Die Nasionale Raad het vandag sy sitting hervat, met ses wetsontwerpe wat deur die Nasionale Vergadering vir bespreking en aanvaarding verwys is.
Dié wetsontwerpe is die een op saad en saadvariteite, asook die wetsontwerpe op die vyf verskillende gesondheidsrade in Namibië. Dit is die rade vir aptekers, dokters en tandartse, verwante gesondheidsberoepe soos arbeidsterapeute en biokinetici, maatskaplike werkers en sielkundiges, asook vir verpleegsters.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie