Nu00f3g u2018n ballistiese missiel afgevuur
Nu00f3g u2018n ballistiese missiel afgevuur

Nóg ‘n ballistiese missiel afgevuur

Noord-Korea
NAMPA
Noord-Korea het gister minstens een ballistiese kortafstandmissiel afgevuur wat in die see aan die land se oostelike kus geland het.

Dit is die jongste in ‘n snelle reeks missieltoetse, ondanks internasionale druk en dreigemente van verdere sanksies.

Die missiel is sover vasgestel kon word, ‘n Scud-klas ballistiese missiel wat ongeveer 450 kilometer gevlieg het, het Suid-Koreaanse amptenare gesê. Noord-Korea beskik oor ‘n groot arsenaal kortafstandmissiele wat oorspronklik deur die Sowjetunie ontwikkel is.

Dit was die derde ballistiese missieltoets sedert Suid-Korea se liberale nuwe president, Moon Jae-in, op 10 Mei ingehuldig is. Hy het onderneem om met Noord-Korea in gesprek te tree. - Nampa/Reuters

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!