Nóg ‘n toerbusongeluk
In die tweede toerbusongeluk in minder as twee weke sit lig beseerde passasiers buite die bus nadat dit Saterdag onderweg na Rundu omgeslaan het. ’n Vrou is dood en vier mense is in ’n kritieke toestand met ambulansvlugte na Windhoek geneem. Sien die berig op bl. 3. Foto’s verskaf
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie