NIDA antwoord voor parlementêre staande komitee
NIDA, die nywerheidsontwikkeling agentskap wat die vorige NDC- en ODC-organisasies oorgeneem het, antwoord voor die parlementere staande kommittee op openbare rekeninge. Aan die woord is die NIDA- raadslid mnr. Job Muniaro, die waarnemende bestuurder van finansies, me. Rosalia Haihamo en die uitvoerende direkteur mnr. Uparura Kuvare.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie