Noorweu00eb se grense oop vir Namibiu00ebrs
Noorweu00eb se grense oop vir Namibiu00ebrs

Noorweë se grense oop vir Namibiërs

Henriette Lamprecht
Die Noorweegse regering het sy reisverbod op Namibië en sewe ander Suider-Afrikaanse lande opgehef. Reisigers uit Namibië word dus nie meer verplig om met hul aankoms in Noorweë vir tien dae te isoleer nie. Die aankondiging geld ook vir reisigers uit Suid-Afrika, Mosambiek, Zimbabwe, Botswana, Lesotho, Eswatini en Malawi. Die rede vir die afskaffing van die verbod is omdat die Omikron-variant reeds in vele ander lande, waaronder Noorweë, voorkom. Covid-19-toetse is steeds verpligtend vir alle reisigers, ongeag hul inentingstatus of nasionaliteit, wat in die land aankom.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!