NSFAF: Beloofde skootrekenaars is hier
Die Finansiële Hulpfonds vir Namibiese Studente (NSFAF) se waarnemende uitvoerende hoof, mnr. Kennedy Kandume, het aangekondig die eerste besending van die N$60 miljoen-bestelling van 10 500 skootrekenaars het in die land aangekom.
Die Lenovo- en HP-skootrekenaars word vir leningstudente gebied teen net N$3 000 elk, danksy ’n 50%-subsidie deur die regering. Studente kan kontant betaal, dit van hul nieklasgeld-toelaag laat aftrek, of die bedrag by die fonds leen.
“Ons sal dus die aansoek- en verspreidingproses mettertyd bekend maak,” het hy gesê.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie