Nuwe pediatriese intensiewesorgeenheid by Rhinopark
Die Rhinopark Private Hospitaal in Windhoek spog met 'n splinternuwe pediatriese intensiewesorgeenheid. Die nuwe eenheid het ses beddens en vorm deel van die pediatriese afdeling by die hospitaal.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie