Nuwe pil vir kinders met MIV
Nuwe pil vir kinders met MIV

Nuwe pil vir kinders met MIV

Henriette Lamprecht
'n Nuwe middel wat bekend staan as Pediatriese Dolutegravir (pDTG) is voortaan in Namibië beskikbaar vir die behandeling van kinders so jonk as vier weke oud tot vyf jaar wat MIV-positief is. Die middel is in tabletvorm wat in water opgelos en een keer per dag geneem word. Dit smaak ook beter as die vorige medikasie wat beskikbaar was en wat dit dus makliker maak om vir kinders te gee. Die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste is tans besig om dit na gesondheidsgeriewe oraloor in die land te versprei.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!