Okahandja se baan en klubhuis gereed
Die Okahandja gholfklub bied komende Saterdag sy jaarlikse Winter Classic gholfdag aan.
Die eerste afslaantye is vanaf 09:00, maar koffie en ontbyt sal reeds van vroeër af beskikbaar wees.
Vanaf die eerste bof is die afslaantye soos volg:
09:00 Floor world
09:15 Butchery on Wheels
09:30 Dust-A-Side
09:45 Span Hendrik Malan
10:00 Colas
10:15 Namibia Wine Merchants
10:30 G4S
10:45 Span Freddie Koch
11:00 Bank Windhoek Financial Advisors
11:15 Span Aubrey Botha
11:30 Span Boesman Pienaar
11:45 Liberty South Africa
12:00 Span De Beer
Middagetes is by die klubhuis beskikbaar, asook wegneemetes vanaf 17:30 tot 18:30 en ’n aansitete ná die prysuitdeling.
Gedurende die prysuitdeling sal verskeie items per veiling aangebied word. Hierdie sal die derde jaar wees dat Okahandja Trailers ’n sleepwa borg wat by die gholfdag opgeveil word.
Die aand se verrigtinge sal met musiek deur André Havenga en Joggie afgesluit word.
Vir ekstra etes kan kaartjies by die gholfklub verkry word teen N$130 vir volwassenes en N$65 vir kinders onder 10.
Die kontakpersoon is Gerrit Viljoen by 081 233 9789.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie