Olimpiese span nader vertrek
Adjunkminister Agnes Tjongarero van sport, jeug en nasionale diens het ’n beroep op die Namibiese spanlede wat vandeesweek na Brasilië vertrek, gedoen om die land met trots by die 2016 Olimpiese Spele te verteenwoordig.
Tjongarero was aan die woord toe die Olimpiese en Paralimpiese atlete laas naweek ’n openbare afskeidseremonie by ’n Windhoekse inkoopsentrum bygewoon het. Die publiek kon daar die atlete ontmoet en sien wie die land se vaandeldraers in Rio de Janeiro sal wees.
Die adjunkminister het gesê die Namibiërs moet nie oorweldig word of hul aandag deur die groot getalle mense laat aflei nie.
“Stel jul visier daarop om die goue medalje te wen. Ons sal niemand kruisig wat nie medaljes wen nie. Al wat ons verwag, is dat jy met trots deelneem en nie moed opgee tot die bitter einde nie.”
Die 2016 Olimpiese somerspele duur vanaf 5 tot 21 Augustus in Rio de Janeiro, met die Paralimpiese Spele wat vanaf 7 tot 18 September volg.
Die Namibiese toergroep vir die 2016 Olimpiese Spele, met hul vertrekdatums na Rio de Janeiro, is soos volg:
Jeremias Jerry EkandjoMinister03 Augustus
Agnes Basilla TjongareroAdjunkminister07 Augustus
Abner Axel XoagubNNOK president03 Augustus
Joan Elizabeth SmitNNOK sekretaris-generaal25 Julie
Jesse SchickerlingMissiehoof25 Julie
Anna GeleniNNOK administrateur29 Julie
Jurgen HoffmanSportsielkundige 29 Julie
Anna-Mart KrugerFisioterapeut29 Julie
Katrina ||GowasesNBC verslaggewer29 Julie
Tomas Paayetu NuukushuNBC verslaggewer04 Augustus
ATLETIEK
Tobias HiskiaAfrigter/bestuurder03 Augustus
Robert Nghipangelwa KaxuxuenaAfrigter03 Augustus
Beata Nandjala Naigambo marathon vroue06 Augustus
Helalia Lukeiko Johannesmarathon vroue06 Augustus
Alina Armas marathon vroue06 Augustus
Mynhardt Mbeumuna Kauanivimarathon mans04 Augustus
BOKS
Jacob GarisebAfrigter/bestuurder29 Julie
Mathias NguilukaAfrigter29 Julie
Matias Tulyoongeleni Hamunyelakapokgewig29 Julie
Jonas Junias Jonasweltergewig29 Julie
FIETSRY
Heletje Emily van StadenSpanbestuurder padresies29 Julie
Johannes Frederick HeymansMeganikus padresies29 Julie
Johan VorsterMeganikus bergfietsry10 Augustus
Dominic le RouxMediese beampte padresies29 Julie
Vera Adrianpadfietsry29 Julie
Michelle Vorsterbergfietsry29 Julie
Dan Cravenpadfietsry29 Julie
KLEITEIKENSKIET
Hasso Wolfgang AhrensAfrigter/bestuurder29 Julie
Gaby Diana Ahrens29 Julie
• Atlete wat vir die Paralimpiese Spele in September gekwalifiseer het, is Ruben Soroseb (kragoptel); Johanna Benson, Lahja Ishitile, Moses Tobias, Johannes Nambala, Ananias Shikongo, Martin Aloysius en Elias Ndimulunde (almal baanatlete); Reginald Benade (gewigstoot) en Gideon Nasilowski (swem).
Ander baanatlete met gestremdhede wat steeds wag vir bevestiging omdat hulle B-kwalifikasies behaal het, is Rosa Mandjoro, Nguluwe Etchegaray, Albertina Johannes, Johanna Katjikuru en Twegathetwa Eino.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie