Omdel ahooi!
Omdel ahooi!

Omdel ahooi!

Des Erasmus
Vloedwater in 'n uitgeputte Omarururivier het in die nagtelike ure van Woens­dagoggend die bedding van die Omdeldam bereik, maar toe soos 'n moeë lang­afstandatleet by die wenpaal inmekaar gesak. Die water met baie modder het sowat 1,5 km van die damwal af gaan staan, volgens bevestiging gister deur mnr. Koos Marais van Waterwese op Hentiesbaai. Hy was self daar. Die laaste keer wat water in die Omarururivier die dam as waterskuur van die sentrale kus bereik het, was op 29 Maart 2011. Padlangs is die dam net meer as 30 km van Hentiesbaai. Nadat die Omarururivier vir hom 'n pad deur die Namibwoestyn oopgebeur het, word aanvaar dat 'n volgende vloed die keerwal veel makliker gaan bereik, omdat die rivierbedding nou nat is. Foto verskaf

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!