Ondersoek kom na plaas vir Vicki
Ondersoek kom na plaas vir Vicki

Ondersoek kom na plaas vir Vicki

Ronelle Rademeyer
Ronelle Rademeyer - Die Ombudsman, adv. John Walters, gaan ondersoek instel na die toekenning van ‘n hervestigingsplaas aan adv. Vicki Erenstein ya Toivo, weduwee van die gestorwe nasionale held mnr. Andimba Toivo ya Toivo.
Die plaas is in Maart deur die ministerie van grondhervorming aan haar toegeken.
Ya Toivo, wat ook die spesiale raadgewer van die ministerie van arbeid, nywerheidsbetrekking en werkskepping is, het 'n 2 376 hektaar-deel van Plaas Joyce (nommer 198) in die Omahekestreek vir hervestiging ontvang. Sy moes binne 30 dae daarvan besit geneem het.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!