Onderwysprojek kry vennoot by

Yandi Du Plessis
Die Capricorn Foundation, 'n niewinsgewende organisasie wat as die Capricorn Group se katalisator vir maatskaplike inisiatieweoptree, het aan boord gekom as ’n amptelike borg van die opvoedkundige projek wat deur Namibia Media Holdings (NMH), in samewerking met die ministerie van onderwys, kuns en kultuur van stapel gestuur is.

Dié projek behels die landswye verspreiding van opvoedkundige boekies – wat ook in verskillende inheemse tale vertaal is – vir kleuters en graad 1-,2- en 3-leerlinge.
Op die foto is me. Marlize Horn, die groepbestuurder vir handelsmerk- en korporatiewe aangeleenthede by Capricorn Group Limited, en me. Grace Luvindao, die groepsbeampte vir kommunikasie- en aandeelhouerbetrekkinge in die afdeling handelsmerk- en korporatiewe aangeleenthede. Foto Mariselle Stofberg

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!