Op die web
Gesels saam onder aan die berigte op ons webwerf.
“Sanksiesweep tref Qingdao Construction”:
Glo dit is dieselfde maatskappy wat vir August 26 die reusegebou in Jasperstraat, Academia gebou het en ons weet nou nog nie waarvoor die gebou gaan gebruik word nie. Geen toestemmings is verkry of met ons kom meegedeel wat daar gebou gaan word nie. – John Coetzee
“Kampioen veg hand en tand vir sy wenvis”:
Mooi man, dis ook my geliefde kol waar ek ook hulle vang. Julle moet net klaar vang, want ek is een van die dae daar. - Louis de Jongh van Gansbaai
“'n Betoog teen die Outjo-slagpale (Deel 1)”:
Ja, die Donkie is heilig. Dit is hoekom hulle die kruis op hul rug dra; die teken dat ons Hemelse Vader op dit gery het. – Malvern Feris
“Nóg twee van Hardap vas”:
Noa, jy vang net klein visse. Bring die groot visse. Meneer, vandat jule begin het, vang julle net mense vir onnodige goed. – Martin Damaseb

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie