Op die web
Op die web

Op die web

Dani Booysen
Lewer kommentaar onderaan berigte op die webwerf.



“10 jaar, 21 operasies”:



Okanti Foundation ondersteun vir Shaali en sy familie. Donasies sal gebruik word om middel September saam met die pa en ma die spesialis in Johannesburg te gaan sien vir verdere behandelingsopsies. Op die lange duur sal 'n nieroorplanting nodig wees en die kostes van die skenker sal gedek moet word. Enige bedrag se donasie sal help om vir akkommodasie en vervoer te betaal. Die mediese fonds betaal die vlugte vir Shaali en sy ma tot op 80%. 20% moet deur die familie gedra word; asook enige akkommodasie in Johannesburg. Die vlug vir Shaali se pa word geborg deur Rennies Travel HRG Namibia - BAIE, baie dankie daarvoor! Donasies kan op die volgende rekening van Okanti Foundation inbetaal word: Nedbank Namibia Limited Account name: DANIELA MEDICAL TRUST Branch: Main Branch, Branch code: 461609, Account no: 11010022195 (current account) Reference: Shaali Iipinge Elke donasie word opreg waardeer. - Michaela Tietz-von Leipzig, Okanti Foundation Founder & Executive Trustee, +264 81 127 8544

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!