Owerhede moet motoriste oral vasvat
JOHANNES SKRYF:
Die kop-teen-kop botsings sal nie ophou nie voordat die verkeersowerhede nie van hulle sitvlakke af opstaan en hulle werk begin doen nie.
Daar flits daagliks voertuie op blinde draaie en bulte by my verby. Jy sien nie meer motoriste wat voorgekeer word vir "bewegende oortredings" nie. Dit wemel op die paaie van onpadwaardige voertuie.
Dit is net spoedlokvalle (vir die “bribes”) wat jy sien.
Wakker word verkeershoofde! Dit lyk my julle is “clueless’. Laat weet as ek kan help.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie