Pistorius het nie selfmoord probeer pleeg
Pistorius het nie selfmoord probeer pleeg

Pistorius het nie selfmoord probeer pleeg

Estelle de Bruyn
Die bewering dat Oscar Pistorius sy polse gesny het, “is ’n klomp twak”.
Dit was die hoek van ’n oop staallaai wat Pistorius se voorarm gesny het toe hy gegly het, sê Henke Pistorius, die voormalige lemnaeler se pa.
Henke sê Oscar “het ’n slaappil geneem, ’n halfuur voor hy weer opgestaan het om die toilet te gebruik”, en toe op ’n nat vloer gegly.
Oscar het gegryp na die halfoop staallaai. Die hoek van die laai het sy voorarm ’n 20 cm lange sny, van sy elmboog af, gegee.
Toe, net vir die wis en die onwis, is Oscar van die Kalafong-hospitaal ook na die Steve Biko Akademiese Hospitaal geneem vir ’n breinskandering “omdat hy ook ’n lekker kopklap van die muur gekry het”. Netwerk24

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!