Ploftoestelle – 'n werklike gevaar
Die skadeloosstelling van drie teenpersoneelmyne onder die Ruacana-kraglyn wys hoe lewendig die gevare van ploftoestelle uit die vryheidsoorlog-cum-bosoorlog steeds is.
As die werkspan wat herstelwerk aan die lyn moes doen nie by die plaaslike gemeenskap aangeklop het nie, kon daar dalk beserings of selfs lewensverlies gewees het.
Hoewel sulke voorvalle oor die jare afgeneem het, is hierdie nie 'n kwessie waaroor die regering, tersaaklike owerhede en die publiek traak-my-nieagtig mag wees nie.
Namibië was tot sy krediet van die eerste lande om 1997 se konvensie oor teenpersoneelmyne te onderteken. Mettertyd het verslae aan moniteringsagentskappe egter opgedroog en hoewel ons land homself “landmynveilig” verklaar het, is voorvalle van die ontdekking van, en beserings en sterftes weens myne en ander ploftoestelle die afgelope jare steeds in die media gerapporteer.
Namibië se status is byvoorbeeld baie beter as die van Angola, waar byna 100 mynvelde in die Cunene-provinsie nog nie gevee is nie, maar voortgesette risiko's verdien meer aandag as wat dit ontvang. Buiten die Ruacana-lyn en die verre Noorde is daar ook steeds beduidende gevare in die Kavango- en Zambezistreek.
Al het Unicef gesê voortgesette opvoedings- en bewusmakingsveldtogte was nie nodig nie, is daar 'n argument dat dit in geraakte gebiede tog steeds in byvoorbeeld skole gedoen kan word.
Ons mag nie maak of 'n probleem nie bestaan nie. Verantwoording deur die owerhede is dus nodig.
So sê ander
7 Julie 2018
Thailand's caves and the valor of the rescue efforts
The Tham Luang Nang Non caves in northern Thailand are more than 8 000 miles and another way of life away from Chicago's suburbs.
But the death Thursday of Petty Officer Saman Gunan, a volunteer in the treacherous effort to rescue a dozen young soccer players and their coach, reminds us how delicately close humanity and its heroes are tied.
With movies and video games fostering detachment, it's possible sometimes to lose touch with the dangers emergency responders and rescue workers face on their missions, but it is hazardous duty. They risk their lives for us.
And there are so many others to remember and to thank – police who serve to protect, all emergency responders who put their lives on the line. They do what they do with selfless concern for others. They don't do it for recognition or gratitude.
Let's give it to them anyway.
• DAILY HERALD (ARLINGTON)

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie