PnP oorhandig N$50 000 ná potjiekoskompetisie
Pick ''n Pay Namibia, deel van die Ohlthaver & List-group, het na afloop van sy potjiekoskompetisie “Potjie with a Purpose” $50 000 aan Dagbreek Skool in Windhoek oorhandig. Die wenspan kon kies aan watter organisasie of skool hulle hul prysgeld skenk. Op die foto is mnr. Paul du Plessis (links), hoof van Dagbreek Skool, saam met leerlinge van die skool wat die skenking van die wenspan, Taeuber & Corssen (T&C), ontvang. By hom staan mee. Malrien Nell, Maggy Adams, mnre. Barend Minnaar en Guilio Savoldelli, almal lede van T&C. Foto verskaf
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie