Psemas-kontrak verleng
Die ministerie van finansies het die kontrak tussen verskaffers van gesondheidsdienste en die staat se mediese fonds (Psemas) vir nog 'n jaar verleng. Die nuwe tydperk duur van 1 April tot 31 Maart aanstaande jaar.
Verskaffers moet onder meer bewys van registrasie by die Vereniging van Namibiese mediese fondse (Namaf) en die Raad vir Gesondheidsberoepe in Namibië (HPCNA) voor 15 Maart indien voor die kontrak verleng sal word.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie