Regstelling
In gister se berig “Teenstand teen beheerde toegang tot nedersettings” identifiseer die foto-onderskrif me. Queen Kamati as die stadsraadlid op die foto, terwyl die foto egter van stadsraadlid me. Sade Gawanas is. Ons teken hiermee verskoning aan vir die oorsig.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie