Reinach begin teen Rose
Reinach begin teen Rose

Reinach begin teen Rose

Rugby
Ná twee sukkelvertonings is Herschel Jantjies sy plek in die Springbok-beginspan kwyt.

Cobus Reinach, wat ’n groot verskil gemaak het toe hy Jantjies in die tweede helftes van die toetse teen Wallis en Skotland vervang het, sal Saterdag die Bokke se 9-trui in die laaste toets van die jaar teen Engeland op Twickenham dra.

Jantjies het gesukkel om ’n impak in dié twee toetse te maak en het ’n paar foute begaan.

Op losskakel is Handr ePollard terug in die plek van Elton Jantjies, wat teen Skotland goed vertoon het.

Springbokspan: Willie le Roux, Jesse Kriel, Lukhanyo Am, Damian de Allende, Makazole Mapimpi, Handre Pollard, Cobus Reinach, Duane Vermeulen, Kwagga Smith, Siya Kolisi (captain), Lood de Jager, Eben Etzebeth, Trevor Nyakane, Bongi Mbonambi, Ox Nche.

Reserwes: Malcolm Marx, Steven Kitshoff, Vincent Koch, Franco Mostert, Jasper Wiese, Herschel Jantjies, Elton Jantjies, Frans Steyn.

– Netwerk24

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!