Roelie Venter nuwe hoofbestuurder by NLU
Roelie Venter nuwe hoofbestuurder by NLU

Roelie Venter nuwe hoofbestuurder by NLU

Ronelle Rademeyer
Die Namibië Landbou-unie (NLU) het bekend gemaak dat mnr. Roelie Venter (45) die leisels as hoofbestuurder by mnr. Sakkie Coetzee
sal oorneem wanneer hy op 30 November vanjaar aftree.
Venter is 'n bekende in landboukringe en beskik oor die grade BSc Agr Honneurs, asook 'n meestergraad is besigheidsadministrasie (MBL).
Hy is getroud met Yvette en hulle het twee kinders, Joné (14) en Roelof (11).
Coetzee, wat 15 jaar by die NLU was, gaan hom ná sy aftrede voltyds op sy boerdery naby Leonardville toespits.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!