Rugby benodig ekstra geldplanne
Die Welwitschias se onttrekking aan vanjaar se eerste afdeling van die Curriebeker-kompetisie op die laaste nippertjie is 'n skok en teleurstelling vir alle ondersteuners.
Donderdagaand laat het Republikein die publiek reeds ingelig dat die naweek se eerste tuiswedstryd in die slag gebly het.
Vrydagoggend het die nuus uit Suid-Afrika gekom dat die hele seisoen daarmee heen is. Dit het sewe wedstryde behels waartydens belangrike slypwerk vir die Wêreldbeker in Japan gedoen kon word.
Met begrip vir enige gesprekke wat nog plaaslik nodig was met borge, moontlik die Internasionale Rugbyraad (IRB), Rugby Afrika en die Namibiese Rugbyraad (NRU) voordat die Namibië Rugbymaatskappy 'n formele nuusvrystelling kon uitreik, sou ons die nuus uit plaaslike monde eerder as van oorkant die Oranjerivier wou hoor.
Redes is nodig hoekom die finansieringsplan wat aangekondig is deur die mat geval het.
As strukturele vraagstukke tussen die maatskappy en NRU bestaan, moet dit so gou moontlik uitgestryk word.
Namibië behoort nie 'n gyselaar te raak van Suid-Afrikaanse rugby se geldsake nie. Ons rugbyheil kan nie op die langer termyn by Saru lê nie. So moeilik as wat dit is, sal die uitdaging oorkom moet word deur lank vooraf geldplanne vir die volgende vier jaar agtermekaar te kry.
Die teleurstellende einde van die 2018-seisoen mag nie pogings kelder om in 2023 weer op die wêreld se grootste rugbyverhoog te verskyn nie.
So sê ander
25 Augustus 2018
Here comes the Second Republic!
The Constitutional Court yesterday upheld the victory by President Mnangagwa and dismissed with costs, a petition by MDC Alliance's Mr Nelson Chamisa seeking a nullification of the result.
The opposition leader produced no evidence to back his claim, just advancing a string of probabilities, innuendoes, social media downloads and a statistical model done by a person of disputable expertise.
The events of the past three weeks and President Mnangagwa's inauguration tomorrow should put an end to close to four years of relative instability and uncertainty in the ruling party over the succession of Mr Mugabe.
We expect a takeoff anchored on the work that the President and his team have done since last November. We have no time for experiments, having already endured 18 years of economic stagnation and suffering.
• ZIMBABWE DAILY

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie