Rugbyklub su00ea dankie
Rugbyklub su00ea dankie

Rugbyklub sê dankie

Tanja Bause
Grootfontein Rugbyklub is dankbaar vir die volgehoue ondersteuning wat die dorp en die omgewing se mense bied, en die afgelope seisoen vol stadions verseker het.

SF Auto borg reeds verskeie jare die klub se truie, broeke en sokkies.

Die klub het ook vanjaar 'n borg­skap van China Henan International ­Co-Operation Group ontvang wat die klub se finansies aangevul het, en dit moontlik gemaak het om die kostes van wegwedstryde te dek.

Die klub spreek ook sy dank uit aan almal wat hulle finansieel of andersins ondersteun het.

'n Spesiale woord van dank aan die afrigters, Duan Spangenberg en Jurie van den Berg, wat uit hul pad vir die spelers gegaan het.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!