Só het Namibië gister gestem
Namibiërs het gister in die verste uithoeke van die land by stempunte aangemeld vir die 2020 streekraad- en plaaslike owerheidsverkiesings. By baie stempunte het 'n gemoedelike atmosfeer geheers en mense het geduldig hulle beurt afgewag, al was die rye by sommige stempunte baie lank. Baie mense het kampstoele asook eet- en drinkgoed saamgeneem.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie