SAG-wenners aangekondig
Die Screen Actors Guild (SAG)-pryse is Maandag vanuit die Shrine-ouditorium in Los Angeles aangekondig, maar meeste van die benoemdes het dit virtueel vanuit hul onderskeie wonings bygewoon.
Beroepswedders sal die wennerslys fyn bestudeer omdat dit oudergewoonte weer ’n kykie gee na wie in alle waarskynlikheid op 10 en 11 April, asook op 25 April met onderskeidelik ’n Bafta-prys en Oscar bekroon sal word.
Hier is die volledige wennerslys:
Beste akteur: Chadwick Boseman (Ma Rainey’s Black Bottom)
Beste aktrise: Viola Davis (Ma Rainey’s Black Bottom)
Beste byspeler: Daniel Kaluuya (Judas and the Black Messiah)
Beste byspeelster: Youn Yuh-jung (Minari)
Beste rolverdeling: The Trial of the Chicago 7
Beste waagtoertjies: Wonder Woman 1984
Beste akteur in ’n TV-rolprent of beperkte reeks: Mark Ruffalo (I Know This Much Is True)
Beste aktrise in ’n TV-rolprent of beperkte reeks: Anya Taylor-Joy (The Queen’s Gambit)
Beste akteur in ’n dramareeks: Jason Bateman (Ozark)
Beste aktrise in ’n dramareeks: Gillian Anderson (The Crown)
Beste akteur in ’n komediereeks: Jason Sudeikis (Ted Lasso)
Beste aktrise in ’n komediereeks: Catherine O’Hara (Schitt’s Creek)
Beste rolverdeling in ’n dramareeks: The Crown
Beste rolverdeling in ’n komediereeks: Schitt’s Creek
Beste waagtoertjies in ’n komedie- of dramareeks: The Mandalorian - Netwerk24

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie