Seoel su00ea N-Korea stel veiligheidsbeamptes tereg
Seoel su00ea N-Korea stel veiligheidsbeamptes tereg

Seoel sê N-Korea stel veiligheidsbeamptes tereg

Suid-Korea
Estelle de Bruyn
Suid-Korea se intelligensieagentskap sê Noord-Korea het vyf senior veiligheidsbeamptes tereggestel omdat hulle valse verslae aan die leier, Kim Jong Oen, voorsien het.

Die opmerkings deur die nasionale intelligensiediens tydens ‘n private inligtingsessie aan wetgewers gister in Seoel, kom terwyl die owerhede in Maleisië steeds die gifdood van Kim se vervreemde halfbroer, Kim Jong Nam, ondersoek. Suid-Korea is van mening dat Kim Jong Oen die sluipmoord gelas het.

Dit is nie bekend watter valse berigte tot die teregstellings gelei het nie. -Nampa/AP

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!