Sewespan takel provinsies
Sewespan takel provinsies

Sewespan takel provinsies

Andrew Poolman
’n Namibiese span ding hierdie naweek by Durban Hoërskool in kwaZulu-Natal in ’n interprovinsiale sewesrugbytoernooi vir die o.17 hoërskoolgroep mee. Die Namibiërs het die afgelope twee jare ook daar meegeding en het nie oorweldigende sukses behaal nie, maar is positief dat hulle die naweek goeie rekenskap kan gee. Hulle is in groep A gegroepeer en kom vandag teen aldrie opponente te staan – Westelike Provinsie (13:00), Griekwas (15:20) en die Vrystaat (18:20). Hierdie uitslae sal hul loting vir môre bepaal. In die agterste ry is mnre. Patrick Ludick (afrigter), Ainsley Daniels (Namibië hoërskolerugbyvereniging) en Algenic de Klerk (spanbestuurder). Die middelry is van links Donray Botha, Randall Maasdorp, Jandre Hayward, WJ Otto, Zinzan Steenkamp en Jiaan Beukes. Voor sit Bernhard Wessels, Elmarco Beukes, Devon Langenhoven, Gilad Plaatjies, Gerswin Mouton (kaptein) en Warren Ludwig. Foto verskaf

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!