Skemerpons
Eindig jou dag gesond met vars uitgedrukte sap gegeur met tee.
BESTANDDELE
• 200 g (250 ml) suiker
• 1 liter water
• 20 ml fyn gemmer
• 2 heel steranys-peule
• 2 suurlemoene se sap en skil
• 45 ml heuning
• 5 rooibostee-sakkies
• 24 lemoene, uitgedruk
• 3 grenadellas se pulp
• 1 kg ysblokkies
METODE
Plaas al die bestanddele, behalwe dieteesakkies, lemoensap, grenadellapulpen ys in ’n groot kastrol en bring totkookpunt. Verlaag hitte en laat kookso 10 minute totdat al die suikergesmelt is. Verwyder van hitte en voegteesakkies by. Laat trek totdat vloeistofafgekoel is. Gooi deur ’n sif en plaas inyskas tot yskoud. Voeg lemoensap engranadellapulp by. Sit tee voor in grootbekers vol ys. - Netwerk24

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie