SMS'e vir 10 Julie 2020
SMS'e vir 10 Julie 2020

SMS'e vir 10 Julie 2020

"Of hoe, opposisie?"
Mandy Rittmann
Hoe is dit moontlik dat groot en klein boutenders aan Chinese, een van die wêreld se grootste, magtige en ryk land toegeken word? Bestaan daar nie meer boukontrakteurs en bouers in Namibië nie? Kan die toekenning van konstruksietenders nie ondersoek word nie. Of hoe, opposisie?



Kinderhuwelike in Namibië met meisies tot so jonk as 15 jaar is steeds 'n algemene kultuurpraktyk. Hoe gaan jy die onding ooit stopsit as elke president in Afrika so gereeld as moontlik aankondig dat Afrikane nooit hulle kultuur mag of moet vergeet nie. Hoekom word daaroor enigsins gepraat as dit 'n kultuurpraktyk is? - SAP&H



Kenners sê die pen is magtiger as die swaard. Wanneer alle leeumannetjies vrekgeskiet is, gooi 'n klip in die bos. Daar spring 'n jong vars leeumannetjie uit en sê: "Tare e hab ba hab ti mi."



Homoseksualiteit. Laat hulle tog trou, maak niemand seer nie. Word tog wakker mense. Weet nie wié u is nie, maar dit is u wat moet wakker word. Wat sê die Bybel? Het u die woord van God? U en andere verwerp dit wat God sê oor hierdie sonde.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!