SMS'e vir 10 Mei 2019
". . . jy kan maar kap . . ."
Hoe is dit moontlik, dat my regering nie in staat is om my paspoort te hernu nie? Dit nadat ek alreeds meer as N$8 000 spandeer het aan verblyf vir my vakansie. Sal julle my terugbetaal, julle hopelose onbevoegde klomp.Die GIPF is nie die regering se melkkoei nie!
Maak Psemas se premies meer markgerig, verbeter die administrasie drasties, reik Psemas-lidmaatskapkaarte uit wat op biometriese data gebaseer is. Psemas kan doeltreffend werk!Julle weet nie hoe die bome kap en tenders werk nie. Dit werk so. Dit lyk asof jy ’n nuwe bakkie met ’n kappie kort, dan kan ons vir jou vrou ook ’n ou rydingetjie kry en vir jou kinders elk 'n oulike fietsie en dan is daar ook nog ’n bietjie sakgeld en dan kom die antwoord saggies: Jy kan maar kap en daardie tender is joune. Ek sal ’n ander pad kyk en die polisie sal ook ’n ander pad kyk. – Chris
Alweendo sê mynbou moet verander en plaaslike eienaarskap is ’n opregte verwagting, maar in gister (Woensdag) se Namibian, bladsy 14: "The minister said about Marencia Energy additional EPL’s that Namibia government to remove the requirement for local ownership and has enabled Marencia ownership of Namibia tenements to 100 percent?" So which is it that government wants or are there double standards?
Neckertal Dam, which will probably never see a drop of water (millions of cubic meters water and N$ from Hardap Dam already wasted) irrigation scheme plans? Is this a joke? With what water? And should there ever be water then bot comes into affect meaning private sector to build and operate for a period of time and then transfer ownership to government? Government really wants it’s bread buttered on both sides! Who will be so stupid to invest millions and hard labour only to hand it over to government?
Pensioners who cannot afford their one roomed apartments are having locks changed, kicked out of their accommodation with nowhere to go and civil earning salaries are paying low or no rent at all. They even default on municipal bills? Something is not right here.
Geluk aan die spelers wat gekies is vir die o.16 en o.18 rugby-oefengroepe. Verblydend is dat die streke genoem word waaruit die spelers kom. Hopelik is dit ’n voorloper in vernuwing en help dit in ’n mate van streektrots wat kan lei tot die herlewing van sterk (dalk subuniale) spanne. - Robbie Thompson
Is the parking space at Pick n Pay Swakopmund the new taxi rank? Where are the traffic officers or do they have shares in the taxi business?
Wonder maar net. Almal se verjaarsdag (geboortedag) is een dag lank. Hoe hou mens ’n stil verjaarsdag twee dae lank.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie