SMS'e vir 10 Oktober 2019
". . . tussen die lyne . . ."
Daar is vinniger en goedkoper voertuie. Hoekom moet dit GTI’s wees, maar nee.
Republikein-leser sê die 70% plus mense wat pro Donald Trump is het dalk 'n stille bewondering vir die man. Verkeerd. Ons het 'n openlike waardering plus bewondering vir die man! - Pro-Trump
Republikein van 9 Oktober, Auas Hills-aftreeoord inwoners: Is dit dalk ’n ontevrede inwoner of eks-inwoner se SMS? Ek bly al sedert Junie 2016 hier en hier is ek baie gelukkig en hier wil ek bly tot ek verhuis! Dié leser/s wat so negatiewe kritiek lewer, wat probeer jy of julle nou eintlik bereik? Nou ja, elkeen is seker geregtig om negatiewe kritiek te lewer. Delf ’n slag in eie boesem. - N Koen
Auas Hills Retirement Village: The prices of units were too good to be true. So many promises the developers offered did not materialize. Do not buy into any retirement village unless it is already established. How on earth can one buy into a retirement village that does not even have a lift? I do not feel sorry for the residents, they should have thought about this before buying there. Do your homework and invest in a well thought out elderly home!
Projek Hysbak vir Auas Hills: Hoekom het die ontwikkelaar en argitek nie hul werk ordentlik gedoen nie? Levies word betaal, gaan staan bakhand by hulle.
Nou toe. Sensuur moet nou deur die Republikein toegepas word om te verhoed dat die huidige vlaag van moord, korrupsie ens. die aandag weglei van die ou veragtelike koloniale tydperk? Homo Sapiens het nog altyd met sy slegste oortref, veral noudat selfbedrog nasionale sport geword het.
Hercie Bason, in die pragtige, vreedsame land waar jy woon het Namibië die hoogste verkragtingsyfer per kapita in die wêreld en weet jy korrupsie, bedrog en alle misdaad floreer in Namibië. In die koloniale Namibië het ons dit nie geken nie.
Ek dink Hercie Bason se SMS was sarkasties bedoel. Eerder as om die ou gas te gee, moet ons tussen die lyne van sy boodskappie lees?
Wil net weet, is daar iemand wat kan sê wat is die storie romdom inkomste-uitbetalings?
Rössing Pension Fund. Ek het regsadvies gekry dat Rössing nie sy pensioenvoordele mag verander nie. Dit is onwettig, kan hulle hof toe vat.
Rugby: Het jul gesien dat die spanne waar hul hardloop en die bal 1-1 in die lyn afgooi meer drieë druk?
Wees gewaarsku om na die onwettige en rebel-beplande Kapteinsfees gedurende 8-10 November in Gibeon onder leiding van Koelieb te gaan.
Stem saam met leser wat kla oor oorverdowende musiek in Rehoboth, hetsy kerke of shebeens. Wonder nog steeds hoe kon Town Council dansklubs goedkeur in woonbuurte. Blok C se mense moet naweke met 'n Sodom en Gomora sit.
Jan Brand, jou SMS op 8 Oktober is in swak smaak en onregverdig.
Op Kalkrand pay aasvoël mos vir dooie Jan. - Naguil Nellatjie
Hiermee wil ek net dankie sê aan Willie Platt, die auto-electrician van Rehoboth. Dis regtig die beste electrician wat ek gesien het. Hoop die garages stel hom aan. Nogmaals dankie.
Is daar nie iemand wat Wondersalf en Triafo verkoop in Mariental nie? Bel 081 238 1774.
MultiChoice, ons wat nie die duur kanaal kan bekostig nie wil ook wêreldrugby kyk. Te veel sokker. Asseblief, kyk tog daarna en gee terugvoering. Van pensioenaris
Geisames, ons hoor jou nie. Kry nie die stasie ingestel nie en kry jy die stasie is dit onhoorbaar in die Suide. Kyk daarna asseblief.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie