SMS'e vir 10 September 2020
SMS'e vir 10 September 2020

SMS'e vir 10 September 2020

". . . ook 'n pandemie . . ."
Mandy Rittmann
Hoop waarlik die regering begin mense nou aankla wat hulle maskers net oor hul mond dra en nie oor die neus en mond nie. Dit raak moedswillige gedrag, wat nou in die kiem gesmoor moet word voor dit ook ’n pandemie word! - SAP&H

About the cutting of Air Namibia’s staff salaries: it is totally unfair, shame on you. Why not cut the salaries of all those many useless political appointees, managers who do nothing and earn ridiculous huge salaries and perks?

Minister of Health and medical advisors. With regard to the virus restrictions, how is it possible to allow people to be more than one in the car, mostly from different households, but restrict the motorcycle rider not to carry his wife, girlfriend or kid from the same household and while we are sitting in open air. Surely the thinking was not done very well here nor the advice.

Sekere politieke partye moet ophou om hul eie dorp as die vuilste uit te wys om hul wankelende en goedkoop agenda te laat slaag. Kyk na ons dorp, my dorp van 2016. Sukses en ontwikkeling gaan gepaard met geld. My kollegas, inwoners vergeet van jou politieke party/e en kyk na die leiers, kyk na die gesigte, wie se gesig is dit, hoe gereeld was die gesig sigbaar in die gemeenskap? Pas op om ou water te maklik vir nuwe water weg te gooi.

Staatswerkers kry nie verhogings nie, maar hoekom kry ons nie at least ons uitrygelde nie. Ons wag nou vir sewe maande vir ons vervoer- en SNT-gelde van ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste in Omaheke.

Wat is die probleem met Karasburg se krag? Kort, kort slaan die krag af. Ons elektriese implemente hou dit nie.

Sal Swakopmund munisipaliteit asseblief hulle rekeningstelsels opknap. Die een maand word die rekening gepos en die ander maand is dit email. Meeste maande word niks gedoen nie, dan moet ons bel vir die rekening, maar niemand antwoord die foon nie. Wat gaan daar aan?

Siende dat die munisipaliteit van Hentiesbaai by die lang strate op die Suidduin wat suid loop spoedwalle aangebring het, is die een lang straat, Spitzkoppe, wat oorgeslaan was nou amptelik ’n renbaan. Dis klaar ’n ongeluk wat net wag om te gebeur. Neem asseblief kennis, dit is gerapporteer!

Sommige konstabels moet van Gochas verplaas word na ander polisiestasies toe, vernaamlik die ondersoekbeampte.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!