SMS'e vir 11
". . . het aan Namibië behoort . . ."
To the Honorable President of Namibia. If politicians and employees do not show remorse for what they have done, let them suffer further consequences. Namibia First! - The Teacher
Indien ons Namibiërs deur middel van die koerante en ander kanale bewus was van wat beplan was met Voortrekker, is ek oortuig dat baie sou geld skenk om hom te skuif na 'n reservaat waar hy behoue sou bly, al het dit N$300 000 gekos. Hy was 'n nasionale simbool en het aan Namibië behoort en niemand het die reg gehad om hom dood te maak nie. En nou is dit te laat en het toerisme baie skade gedoen. - Pierre
Geagte Katrina Hanse-Himarwa. Hou goeie moed. "Ek het die wêreld oorwin," so sê ons God wat onse uitgaan en ingaan ken. Jy is 'n sterk, hardwerkende vrou. Jy het baie groot verandering in die ministerie van onderwys gebring. Laat die wêreld sê wat hulle wil sê, maar ons almal sal voor die geregstoel van God verskyn. Wees stil en laat God intree. Viva, viva van Cde Ronnie Swartz.
Wonder hoekom slim leser wil hê ek moet oorskakel na 'n ander kanaal as ek hou van die spesifieke kanaal, maar nie van een van die weet alles persone wat net deel is van 'n groep op 'n bepaalde tydgleuf nie?
'n Kenner in 'n kykNET-verslag noem dat Soweto selfs vanaf die koloniale apartheidsregering se tyd gratis krag ontvang het, tot soveel as 10%. Om nou iets te probeer dat mense moet begin betaal, is geheel en al buite die kwessie. Al wat oorbly, is om die wat wel betaal net meer te laat betaal om die gaping te vul. Dis maar 'n soort van Afrika kruissubsidie wat beteken die wat wel betaal, betaal vir die wat nie wil nie. Neem verlief daarmee. Dis soos dit gewees het, nog steeds is en sal wees. - SAP&H
Karasburg Town Council did it again, awarded a tender to a friend. ACC please do your job.
Kom ons kry rehabiliasiesentrums vir alkohol en dwelms, bedrog, lieg, viktimiseer, luiheid, arrogansie, roof, moord, diefstal, inbreek, uitbreek en moedbrekens. Dan stel ons 'n kommisie van ondersoek aan om te kyk waarom funksioneer die rehabs nie. Dan 'n afvaardiging van die eerste minister se kantoor om uit te vind wat het van die kommissie geword. Dan tree die president se kantoor in en ons begin weer voor. - SAP&H
Baie dankie aan die trokdrywers wat die volstruismannetjie van 'n wrede dood gered het. Daar is nog baie goeie mense in die wêreld!
Namibië sal moet maak soos die Ooste: na 'n 2de kind word die vrou gesteriliseer, dan word sy 'n sportmodel sonder gevolge . . .
City Police moet elke dag voorstaandienste uitvoer.
Kan Rehoboth se paaie groot asseblief geteer word. Kan net nie meer die stof hanteer nie.
Ek is tog op soek na babaklere. Groot asseblief. 081 641 8575

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie