SMS'e vir 13 Maart 2019
". . . vier jaar gelede aansoek gedoen . . ."
Hierdie vuurwapenlisensiestorie is ’n goeie onderwerp vir kinderstorieboeke. Ek weet van ’n persoon wat nou al byna vier jaar gelede aansoek gedoen het vir ’n pistoollisensie. Die betrokke afdeling wat lisensies uitreik, het nou al met twee belaglike verskonings gekom om nie die lisensie goed te keur nie en is elke keer verkeerd bewys. Dis ’n absolute klugspul. Dit wil voorkom asof persone volgens hulle standaarde lisensies kry.
Leiers, los die sweep en Bybel. Waar is ons dag van verootmoediging om te bid vir rëen?
The Hardap Human Resources and Finance Divisions are disgrace to the Ministry of Education in particular and the Namibian as a whole. The officials think that us, the teachers want favours from them. We will expose you. Just watch it.
Ek sien Karuuombe speel ook deesdae vir Wanderers rugby. Nou wil Wanderers dan vir United heel doodmaak wat spelers aanbetref? Wat sal die nut van byvoorbeeld die derby wees as almal net vir Wanderers speel en daar niemand meer by United oor is nie? Wonder maar net hoekom die manne almal so oorhardloop Wanderers toe.
Ek wens alle belaglike ou tannies wil hul verheerlikking van onbybelse goed vir hulself hou. Dankie tog vir normale mense soos Pietrossi en andere wat die waarheid verkondig.
Ds. Jooste en de Koning. Wat die mense lyk my nie verstaan nie, is dat julle jul uitspreek vir die feit dat die Woord van God verkondig word deur ’n prediker wat eintlik besig is om die mense te mislei met ’n misplaasde vorm van Christelike waardes. Die Woord van God is baie duidelik hieroor en hoekom stilbly daaroor, veral in hierdie geval? Ek sien nie veroordeling daarin nie, maar net ’n ernstig beroep op ons NGK. Waar is jou waardes dan?
Sodomie (Sodom en Gemorra) is met vuur en swawel verwoes en Jesus verwys na hierdie straf dat dit net so sal wees wanneer die Seun van die mens (Jesus) geopenbaar sal word (Lukas 17:29-30). As sodomie nou verskoon kan word, is Jesus nie ’n regverdige God nie en maak ons van Hom ’n leuenaar. (Ook Hy veroordeel sodomie.) God se liefde het deur die Ou- en Nuwe Testament dieselfde gebly, maar ons het hierdie genade (liefde) gaan verander in ongebondenheid (bandeloosheid) (Judas 1:4). Aaron (vandag se senodes) het die volk bandeloos laat word, (Exodus 32:25), want van die profete van Jerusalem het goddeloosheid in die hele land uitgegaan (Jeremia 23:15). Die kerk van vandag maak die land vrot en nie die politieke leiers nie. - André Smith
Ek hoor mos dat daar van die groot tyre companies vir Rehoboth uitgesnuffel het om nou skielik hier te wil kom oopmaak. Julle het glad nie vroeër kans gesien om jul diens hier te wil lewer nie, maar as ’n inwoner sê ek nou vir julle, ons is by verre baie gelukkig met die diens wat ons van die tyre plekke kry wat hier gevestig is. Ons eie kinders van Rehoboth. Lyk nou Windhoek se mark laat hol julle nou na die klein dorpies toe. Bly maar gerus daar waar julle is. Ons soek tog nie steurnis nie.
Sal die ou tannie asseblief Levitikus 20 vers 13 lees.
Ai foeitog! As julle weer niks te doen het nie, vat julle Bybel en lees Levitikus 20:13, Rom. 1:18 tot die end, Matt. 5:17 en Heb. 13:8.
MultiChoice. Ek gaan elke maand in die persoon om my rekening te betaal. Tuisgekom en ek het ’n “error message”. Na vele aan- en afskakeling, kaartuithaal ens. nou bel ons. Nee, jy het N$1 te min betaal. Vir 12 dae kan ek kyk, maar niks record nie oor N$1. Die mense het nuwe laagtes bereik met hulle “non existent” diens. Regtig, julle mors my tyd! Vir wat kan jy my nie as ek voor jou staan sê daar kort N$1 nie en jy gaan N$10 se petrol agter ons agterlosigheid moet uitry om dit later te betaal, nadat jy vir 12 dae net gedeeltelike diens vir ’n N$1 kort betaling gehad het nie. As iemand ’n klasaksie hofsaak teen hierdie mense begin laat weet my, want vandat hulle hier is, is ek ’n kliënt. Ek het ’n boek vol klagtes.
Persoon wat navraag gedoen het oor ou munte, 1930-tiekie, 980 718 munte, kontak [email protected].
Ek het ’n aantal Afrikaanse en Engelse en Christelike leesboeke beskikbaar. Skakel 081 1286611.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie