SMS'e vir 13 Maart 2020
". . . 'n geseënde nasie . . ."
Ek wil tog net aan almal sê wat net links en regs woorde slinger na die president, kom ons bid vir ons land se leiers, want die woord sê bid vir julle land se leiers, sodat julle in vrede kan lewe, want al daar die woorde sal niks verander nie. Ons maak ons net meer skuldig by die Here, dis hoe ek voel. Ons is mos ’n geseënde nasie in Namibië, wat ’n mooi land is.
One cannot believe the arrogance of government personnel. Just take Mr Ua-Ndjarakana comments on the big (Swapo Party) Independence Celebrations that the party goes ahead with whatever the citizens of Namibia think of it or not. It doesn't even bother him or his comrades. They recon they are in power and can still do what they want and spend taxpayers money how they like? He even calls citizens criticizing this event flies and flies are sick! Why calling people he serves, flies? Everybody agreed that the president should not be called a certain animal, but now he calls citizens sick flies. One wonders where this language used by the gentleman recently originated from? Is it from arrogant office bearers in the past? As I say Namibia is a circus! - Concerned Clown
Sal die CEO van Keetmanshoop asseblief al hierdie tenderentepreneurs werksaam by die munisipalitiet aanvat, of is sy stilswye ’n teken dat hy deel is van die korrupsie?
Ek wil tog net gevra het by ons hoofman en raad. Wiegoed moet erwe kry en wie moet nie? Ek kry nie. Praat, Vaalgras se hoofman en raad. As iemand my kan help, sê my tog in die koerant. Groot asseblief!
Independence celebrations is only to promote the already shaky Swapo government and to give empty promises. We know.
Ek wens die persoon of persone wat in beheer is van die verkeersligte kan net vir ’n week die Robert Mugabe-roete ry in die oggend. Verkeer druk telkemale terug tot by Gimnasium en dit is net oor hoe die robot bo-op die bult met die aansluiting van Andimba Toivo Ya Toivo gestel is vir verkeer wat van die suide af kom. Dit laat ’n maksimum van 6-8 karre, miskien 10 op ’n goeie dag deur vir die tyd wat dit groen is. Kan iemand hulle asseblief loop skud en hulle wakker maak? As jy hulle by die werk gaan kry, bygesê, want hulle antwoord ook nie hulle telefone nie.
Die klerk van Keetmanshoop munisipaliteit wat op dringende verlof is, doen rustig arbitrasiesake in Maltahöhe. Is dit aanvaarbaar? Hulle kan nooit vir ons help met navrae nie. Dankie dat u ’n deurbraak kom maak het. Ons is agter u.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie