SMS'e vir 15 Januarie 2018
SMS'e vir 15 Januarie 2018

SMS'e vir 15 Januarie 2018

"Stel gereeld snelstrikke..."
Mandy Rittmann
Asseblief! Stel gereeld snelstrikke op die baie gevaarlike lughawepad! Party mense jaag soos maniakke, gaan op sperstrepe verby en wynig hou by spoedgrens. GRN motors moet ook gevang word, want hulle dink geen reëls geld vir hulle nie! Hulle ry roekeloos en druk aankomende verkeer in slote en teen afgrond af.

Watse speletjie is Minister Katrina Himarwa tog besig mee. Met dié Duitse Onderhandelinge en dié Bybel. Ismael is nie keuse leier van oorlewende oudste Huis van Witboois nie. Minister sal nie Ismael op ons kan afdwing nie. Soek jy trotse Namas, kom na Gibeon Minister. Daar is ’n Kaptein van die Witboois en sy naam is Josephat Salomon Witbooi. Jy sal dié verkeerde perd op vir so baie jare! Is jy dan blind?

Cllr Loryn Chris, jy bly net in Mariental. Wanneer gaan jy ’n slag ons projekte in Rehoboth aandag gee? Ek weet jy sloer met die projekte, omdat jy beweer ’n diskrimeneer teen ons, omdat ons swapo ondersteners is. Dis nou jou laaste kans om te bewys jy beteken iets vir Wes-Rehoboth. Waar is jou beloftes van krag, water en huise en jy belieg ons net. Spaar jou die verleenheid en klim af asseblief!

The Chief Administrator of the Sport Commission needs to resign. There is enough evidence that he is corrupt.

Simataa Mwiya stel net in sy eie gewin belang. Sy onvermoë om sport te bestuur, was baie duidelik by die Sport Awards. Hy misbruik sy posisie en kan nie eers saam met kommisarisse saamwerk nie. Die feit, dat hy sy salaris gaan “downscale” is ’n skulderkenning.

Wes-kiesafdeling Lorryn Chris. Ons is al moeg gestap na jou kantoor en jy is nooit op kantoor. Daar gebeur niks met ons aansoeke vir mikro-projekte. Word net leë beloftes of belieg, as jy nie die werk ken, vra hulp. Ons weet jy het jare net trourokke gemaak. Ons sal verstaan as jy nie government administrasie ken nie. Vra dan hulp. Nou vertraag jy vooruitgang van ons mense, wat wil voorentoe gaan. Verkiesing is om die draai cllr Chris.

Anglers ravage fish stocks. Shame on you! Ministry of Fisheries for miserably failing your duties and not protecting our fish stocks! Just like all other ministries fail to do their work. Protect our environment, wood forests etc etc. The list is endless.

Attention Namibians. Did you know, government subsidise housing for its employees by 66 percent? I am shocked and think it is news to most Namibians that if government employee buys a house for N$792 000.00 government pays N$522 729 and employee only pays N$268 280? What a deal! Employee gets a present of N$522 720? This is unheard of taxpayer has to dock up to pay 66 percent for government employees to buy houses and finance it? Shocking, shocking, shocking!

Fierce battle for Walvis gas terminal (Confidente) with a group of locals already claiming links to country’s senior political leaders to secure the contract! And so the rot and corruption continues? Shocking!

Hoe nou? Buitelanders mag nie plase (grond) in Namibië besit (so sê die regering), maar vele ander onroerende eindom. Soveel so, dat hulle daaroor rusie maak. Is net ek dom, dat ek nie verstaan hoe dit werk nie.

Hospitals in the north turning away 100's of patients due to lack of basic critical medicines for TB and diabetic, even no simple pain killers like Panado? Miserable shocking failure by health ministry. Shame on you!

Oumense moet leer om soms ’n wag voor hulle mond te sit! Ek dra nuwe jaarsgroete oor aan die tannie en oom, gee ’n geldjie om hulle deur die maand te help, net om te hoor, jy is vet! So kliphard in Spar. Ai tannie, ek weet van die vet, maar die vet weet mens sê nie só dankie nie.

Aan al die onderwysers van Dr Lemmer Hoërskool, wat my kind vanaf Graad 8 tot in Graad 12 klas gegee het. Dankie vir julle moeite en dit wat julle vir my kind gedoen het. Die skel, die lof, die waardering. Dankie dat julle haar pak gegee het, haar aangespoor het om beter te doen. Vandag is haar uitslae nie net Charmonix Coetzee s'n nie, maar die vrugte wat julle gepluk het, vrugte van sukses vir die saad wat julle gesaai het. Mag God julle die krag gee om net hoër hoogtes te bereik. Vandag is ek en my vrou Lizelle Coetzee trotse ouers van ’n Lemmer lite.

Graag wil ek tog ’n vriendelike versoek doen aan al die vrouens om tog seker te maak wat hulle aantrek, voor hulle die huis verlaat, veral as die so mollig is. Jy beeld jou liggaam so af met klere wat nie by jou pas nie, en ander mense skinder van julle. Ek self hou niks daarvan nie. Dankie.

Ek wil net weet, die twee buitelandse dokters, wat die Namibiese dokter kom mors by Keetmanshoop hospitaal. Hulle kom wanneer hulle wil werk toe, dan moet hy alleen 14h00 pasiënte sien, dan is die een van hulle nog ’n tydelike pmo. Laat hulle net terug na hulle lande gaan.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!