SMS'e vir 16 Oktober 2018
SMS'e vir 16 Oktober 2018

SMS'e vir 16 Oktober 2018

". . .xxxxxxxxxxx. . ."
Mandy Rittmann
Tog te wonderlik! Die president daag ministers uit om weer die totaal vernietigde blommeplaas, Omgombe-Wes, met die hulp van kommersiële boere op te bou ten einde weer blomme te kan uitvoer. Ek vra die president wie gaan daarvoor betaal en met wie se geld? Die belastingbetalers se geld? Ek hoor nie dat u diegene wat verantwoordelik is vir die totale vernietiging daarvan daarvoor aanspreeklik hou nie. Is dit dan wat hervestiging eintlik beteken, dat hulle wat hervestig word alles kan vernietig en dan nog steeds finansieel deur die staat ondersteun word? ­Hervestigingsplase met alle infrastruktuur daarop behoort myns insiens aan die staat (inwoners van die land) en moet deur diegene wat daarop hervestig word opgepas word. - Eddie



Minister Schlettwein wat die belastingbetalers so wil droog tap. Stel eerder 'n wet in wat bepaal dat slegs persone met 'n wettige belastingnommer stemreg het, dan sal ons 'n verandering in die regering en land sien.



New Era editorial Friday. The red line was created with the intention of segregating black farmers from white ones. What a shocking discriminatory statement by the Editor. Maybe he meant it was to segregate the black cattle from the white ones. I worked for the Meat Board when delegates attended a convention in Gabon. It was a condition that we could export our meat to Europe if the meat is disease free and up to European standards. The red line is for veterinary purpose. No discrimination. Meat Board of Namibia stand up for yourselves.



Ag neeee Swakop-munisipaliteit! Waarom moet julle op 'n Maandag­oggend tydens die spitsverkeer besluit om die potplante in die middelmannetjie met 'n tenker water te gee? Dit blok al die verkeer en dis onveilig, maar nou ja, julle is te onbevoeg om dit te besef, en vir die voortslapende verkeershoof: die polisiebakkie ry nog rustig sonder agternommerplaat.



Sadly we are living in a broken, rotten country! Is there any government SOE, ministry, entity, business that actually works? Every single day we read about the horrendous corruption, incompetence, mismanagement, stealing, lying, plundering, killing, poaching of our wildlife, forests and resources! Apart from horrendous existing debt we now took 2 loans of 10 billion each, which we will never be able to repay. And nobody held responsible, prosecuted or jailed? Heartbreaking!



Met die Oscar Pistorius-saak het daar talle mense wat hulself "experts" op hul vak gereken het getuig. Nadat aanklaer Gerrie Nel met hulle klaar was, het hulle stert tussen die bene die aftog geblaas. Ek wonder hoe die ongeluk-"expert" mnr. Johan Joubert teen 'n man soos advokaat Louis Botes gaan vaar? Dit gaan nie 'n "push over" wees nie! Gaan hy ook met sy hoed in die hand die aftog blaas?



Wel, wel. Sokkerklubs gaan nie hulle spelers beskikbaar stel vir die Dr. Hage Geingob Cup nie. Die feit dat Namibië Brouerye vir Zambië se sewesspan borg was die rede. Namibië se sewes- en vrouerugby is stiefkinders van Rugby Bpk. NBL se uitlatings en arrogansie steek NRU dwars in die krop. Dis hoogtyd dat die NRU-klubs se oë nou finaal oopgaan en sien wie doen Namibiese rugby eintlik skade aan.



President Geingob is die be­skermheer van Namibiese rugby. Wat 'n belediging om te sien brouerye borg Maties, Griekwas en Zambië en die onwettige NRB. Dan was Mensah se Facebook-"post" mos akkuraat!



Telecom Namibia, help asseblief! Waarom betaal ek vir 2 000 MB, maar het slegs spoed van 974 MB in Grootfontein? Volgens die deskundiges is Telecom Namibia se torings oorlaai. Nou hoe nou?



Ons het geweldig baie WiFi-probleme in Grootfontein, sodat ons sommige dae nie Internet kan gebruik nie. Nadat ons 'n opgradering na 2 000 MB per sekonde gedoen het, het 'n Telecom-tegnikus 'n toets kom doen en vasgestel ons ontvang slegs 928 MB per sekonde. Dus betaal ons vir 2 000 en ontvang slegs 928. Is Telecom besig om sy kliënte te besteel? 'n Goeie verduideliking sal waardeer word.



SA en Namibië is nou bankrot gesteel. Sies! Wat 'n skande. Hulle kan by Botswana gaan leer om 'n land te regeer.



Eish! City Police. Who was so jealous to complain for u to close the Barn? Do u know how many people were able to feed their families with the reasonably priced stuff. We never went there at gunpoint but willingly. Shame on you.



The oil price has been coming down this while week. Why is the petrol price not coming down? Please ­explain government!



"Thumbs up" Denver Kisting. “Om iemand te vergewe.” Jy mag en kan skryf. Hoop ek sal meer van jou hoor. Pragtig, uitstekend!



Ek het 'n klomp plastiekbotteltjies, glasbotteltjies en plastiektoebehore vir “recycling” doeleindes. Indien u belangstel, kontak my by 081 1296 723.



Ek is tog op soek na Oom Laka. My nommer is 081 428 4274. - Hentie Demuinda



Pasop vir 'n man wat homself (soms) Marius noem, wat op 'n landlyn bel met 'n ”reference “ en “confirmation” nommer wat jy op jou selfoon moet intik vir geld wat skynbaar in jou rekening inbetaal is. Dis 'n scam!



A special thanks to Mr. Wessie Strauss at PG Glass Windscreen department. Thanks for helping us so quick and sufficient, your service is excellent. Wish there could be more of your kind, keep it up you will get very far. - Satisfied client.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!