SMS'e vir 18 September 2017
SMS'e vir 18 September 2017

SMS'e vir 18 September 2017

“. . .lag in sy mou. . .”
Mandy Rittmann
Verenigde Nasies beraad in VSA: Robert Mugabe het meer as 70 in sy gevolg, insluitend familie. Hoe groot is president Geingob s'n? Ons het 'n reg om te weet en verwag dat totale koste daarvan gepubliseer word.

?

Top notch in Namibia is costing tax payers dearly: Costly over 40 million State House upgrades (luxury) while the president does not even live there, prefers to live in his private villa? And that's not the end. Now come the hand made furnishing tenders which are shrouded in secrecy? Not to forget the more than 100 million renovations to previous State House or former President Pohamba's retirement mansion of 35 million! How do they sleep when their people are living in squalor? No conscience? A good leader looks after his people first then himself! Viva Harambee!

?

Die komende hofsaak in Swakopmund op 3 Oktober is baie belangrik vir die Henties- en Omdel-gemeen­skap.

?

Wannneer word ons as werkgewers van huishulpe ook erken deur die ministerie van finansies? By my werk verhaal my werkgewer belasting van my salaris en oortyd elke maand. My huishulp kry haar hele pay net so elke maand, sonder dat daar enige belasting van haar verhaal word. Dan kry sy nog taxigeld elke dag. En jy gee nog kos en klere en bonus aan die einde van elke jaar. Maar tog volgens hulle is dit nie genoeg. Kry af wanneer hulle wil, wil nie oortyd werk nie. Begin agtuur werk en loop 12 uur. Jy as werkgewer bly sleg. Ek is op, weet nie meer nie.

?

Al die kinders wie se ouers hulle toiletfasiliteite en erwe in Gobabis Tswana-blok verloor het, kom ons staan bymekaar en kry ons erwe terug, want Gobabis-dorpsraad gee die eerste opsie aan die kinders terug, maak nie saak op watter manier hul ouers verloor het nie. Ek ken al van 10 erwe.

?

To reply to the letter of Nigel Slabbert. The "bravo" the police were talking about on their radio is a reference that they mean “boer”. On the other side I know this is not your first issue with them. So maybe a change in your attitude will make life a bit easier for you.

?

Das darf doch nicht wahr sein, dass Deutschland einen Betrag von 1.2 Trillion auszahlen will an den Ovaherero Traditional Authority. Ich glaube ihr habt wohl nicht mehr alle Tassen im Schrank, oder? Gruss Wdk Walfischbucht.

?

Ek het 'n Afrikaanse Bybel opgetel langs Hendrik Witbooi, naby die drierigtingstop van Unam. Die naam daarin is E. Husselman. Hopelik sien mamma en pappa Husselman wat die Bybel aan E geskenk het. U kan my kontak by 081 210 8556.



Daardie toppie Joos Platt lag in sy mou vir die klomp wat sy naam so lig.

?

Jy wat slapelose nagte en dae beleef oor Joos. Prince die kitaarman was so afgunstig op Michael Jacson dat hy feitlik die dood van Jackson ook nageaap het. Pas op en mnr. Joos sit tog jou kiekie in die Republikein. Ek wil graag sien. Sterkte! Daardie mens wat besig is met jou, is vrek bang vir jou, hoor.

?

Die CEO van Rehoboth beteken ook niks, want hy is vir die meeste van die tyd op siekverlof. Werk net 3 maande van die jaar. Hy kan nie standpunt in neem nie.

?

Kan die eienaar van die voertuig met registrasienommer N20021W my kontak? - Leon

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!