SMS'e vir 20 Augustus 2018
"...moeg vir die gestelery."
Lofliedere vir Okaukuejo se watergat! Wat sê hulle van Okaukuejo self?
In plaas van dat almal plastiek wil verban, hoekom nie liewers kyk na hoe om dit te “upcycle” of "recycle" nie. Republikein, hoekom gaan besoek jul verslaggewers nie Rent-a-Drum en Plastic Packaging om te sien hoe hul "recycle" nie? Besoek www.plasticbagcrafts.com en laat die wat so mors, leer geld maak met herbenutte plastieksakke! Mens kan komberse, boustene, gordyne, ens. maak met "recycled" plastieksakke. Karre veroorsaak soveel dood. Hoekom word dit nie verban nie? Gemorskos veroorsaak vetsug en hartaanvalle! Hoekom word dit nie verban nie? Plastiek is nie die vyand nie. Mense wat dit rondgooi is!
Die artikel oor Lukas Nel verwys. Sias Swart het in 1955 Springbok geword, nie in 1953 nie. Ek weet, want ek het saam met hom vir Tsumeb en Noorde vleul gespeel. Toe het Lukas nog ook gespeel. Sias se jonger broer was later jare kaptein van die SWA span, Polla Swart. – At Reyneke
Stad Windhoek Sectional Title Act notice. Een akte kan nie ‘n ander akte “overrule” nie. CEO, u gaan miljoene dollars se dagvaardings in die gesig staar. Doen jul huiswerk voor ons me. Tjejamba in haar persoonlike hoedanigheid dagvaar. U dreigement aan die publiek dat u die waarde van die grondporsie of eenhede gelyk gaan opdeel tussen alle eenhede van die perseel indien dokumente nie verskaf word nie, is onwettig.
Verversings by Hage Geigob-stadion op 18 Augustus 2018. Geen kos of drinkgoed mag ingeneem word by die stadion nie. Als moet binne gekoop word, maar die eetgoed is glad nie lekker nie. Koud en droog. Die wors in worsbrode vol senings. Die ander euwel is sterk drank wat verkoop word by die stadion. Persone word dronk, gebruik slegte taal en is geen voorbeeld vir kinders.
Ek wil graag die Primêre Skool Marmer se sokkerspan en skoolhoof (mnr. Afrikaner) gelukwens met die sokkerliga wat hul teen Lüderitz gewen het in die Marmerskool-nuusbrief wat vir die kwartaal uitgekom het. Nou weet ons as ouers dat Marmer altyd hoog wil mik. Die skool is eenvormig met elke kind wat ‘n sweetpak het.
Ons is regtig moeg vir die gestelery. Dis Berseba omgewing. Jou donkies of bees word oor gemerk. Na wie toe moet ons gaan vir hierdie probleem? Kan tradisionele raadslede nie intree nie? Selfs die diere word geslag en die vleis word verkoop. Daar is mense wat weet, maar seker bang om te praat.
Kan iemand verklaar. Hoe is dit nou so dat one elke week lees jy van vismaatskappye wat skielik skenkings gee aan behoeftiges. Waar was die meeste van hulle al die jare? Wil seker viskwotas hernu. Klink vir my soos politiek. Stemtyd is hulle orals. Wel, daarna is hulle nêrens.
’n Privaat maatskappy oortree die arbeidswet in Namibië, net finale waarskuwings. Geen bonus na harde werk. Asseblief regering, help ons mense!
Rehoboth verkeersbeamptes doen nie hul werk nie. Asseblief, taxi's word sonder lisensie en PDP gery. Ons sukkel in Rehoboth. Taxi’s raak baie, baie, maar manne mors. Ons doen ’n beroep om ons te kom help of ons vat gereg in eie hande. Hier is boetie, boetie storie. Asseblief, ons val mos onder Hardap. Mariental “chief”, kom dan in asseblief en help ons. Dankie baie. - Eienaars van Rehoboth
Sommige ouers "dump" hul kinders net so by families vir die vakansie, sonder om iets te koop of te sê, maar bly in luukse huise en ry duur kare. Skaam tog!
Die mensdom het geen idee wat die waarde van bome is nie! Waarom bome afkap? Ons krap die hele natuur om deur bome af te kap. Los die Nombessieboom uit asseblief!
Luitenant-generaal, hoof van die Namibiese polisie. Wil u asseblief ’n motiveringskursus aan die polisie van Hardap, Mariental gee dat hulle tog hul pligte in die gemeenskap kan uitvoer. Dis ’n ramp! - Hulpelose pensioenaris
Diegene wat orals so langs die paaie staan en saamrygeleenthede soek, daar ry meer as genoeg bussies. Dis ’n geweldige risiko om rylopers op te laai. Kom jy in ’n ongeluk, wie se verantwoordelikheid is jy? Word jy iewers vermis, dan was jy laaste in my voertuig, wat dalk ook nie die geval was nie. En hou op tekens wys as iemand jou nie wil oplaai nie.
Ouers, hoe lank wil u toekyk dat ons kinders so sonder respek groot word? Onthou, God gaan van u rekenskap eis. Buig die boompie.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie