SMS'e vir 21 Mei 2021
"... alkohol weer 30% ..."
Ek dink ons regering moet die belasting op alkohol weer 30% maak en Harambee daarmee vervang, eerder as om eerlike en hardwerkende burgers met Harambee te belas, wat elkgeval (hopelik) na die bedelaars gaan. - Hans Kolberg
Bravo aan Namibiese Patriotte (18 Mei) vir ’n gebalanseerde brief. Ek hoop leiers let veral op die laaste paragraaf. Dankie.
Ek sien die speed bump kwessie kom weer ter sprake in Tsumeb. Onthou mense, speed bumps is veronderstel om motoriste te verhoed om vinniger as 60 km/h te ry, nie om jou motor te beskadig as jy vinniger as 10 km/h daaroor ry nie. In elk geval, as die verkeersbeamptes hul werk doen, sal speed bumps nie nodig wees nie. Vanmiddag weer op ’n 10 minute rit, ses motoriste in Tsumeb gesien op hul selfone praat en drie daarvan het afgedraai sonder flikkers, omdat hul hande elders besig was. Verkeersbeamptes? Wat sê verkeersbeamptes?
Vacancies: Three vacancies, Project Manager, Site Foreman, Technician. These jobs are surely meant for Chinese only. Most Namibians are excluded because they do not speak Chinese.
Gareth Willemse van PnP ek wens jy kan die mense van die land leer wat customer service is.
Seker omdat ek teen selfdegeslaghuwelike gekant is volgens God se wet, fail my SMS.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie